MIERSHOOP

NASKOOL

Inligting

Ons Naskoolse fasiliteite verskaf ‘n veilige, ondersteunende omgewing en vervoer na naskoolse aktiwiteite.

Wat ons families sê.

“Wat ‘n wonderlike naskool!”

Wat ons families sê.

“Dankie vir wat julle ons kinders leer.”

Wat ons families sê.

Miershoopsentrum is nie net ‘n naskool nie, maar ‘n tuiste waar ons kinders geliefd en veilig voel. Hulle is beslis ‘n huis-weg-van-die-huis af vir ons kinders en bied kwaliteit toesighouding oor huiswerk in klein groepies.

~KARIN GRIEBENOW

Wat ons families sê.

Ons weet nie wat ons sou doen sonder die fantastiese diens wat Miershoop Naskool ons aanbied nie. Dankie vir die 2de huis wat Griffen het, dankie vir die werk en aandag wat in die kids ingaan.  Griffen sal veel eerder by sy 2de huis wees deur die week as enige ander plek.  Dankie Mitchu en die Miershoop personeel ons waardeer julle.

~DIE GOUWSE

Wat ons families sê.

Altwee my kinders is en was in Miershoop. Wat ń awesome skool. Hulle kyk regtig mooi na al die kinders. Ons is lief vir al die juffrouens en die kombuis tannies. My seun is nou gr4 en die juffrou kyk mooi na hulle, veral nou wat ons eksamen en toetse begin skryf.. Ons is baie bevoorreg om in Miershoop naskool te wees! Voorwaar ń lekker leer en speel plek vir ons kinders.

~KARIEN SENEKAL

Wat ons families sê.

Hallo Mitchu, ek wil vir jou en die personeel baie dankie se vir als wat jul vir Ricco doen en vir hom beteken hy is n ander kind met meer lewe en n groot glimlag vandat hy by jul is hy is baie lief vir jul. Baie dankie.

~BIANCA KRUGER

Wat ons families sê.

Dankie Mitchu en die Miershoop personeel vir die omgee wat julle ons kinders wys in die middae. Ek kan rustig werk en weet dat julle die aktiwiteite en huiswerk onder beheer het, nie ‘n maklike taak nie. 

~CHERYL VENTER

Miershoop Naskoolsentrum

Die manier hoe jongmense hul tyd na skool ure spandeer, kan ‘n groot impak hê op hul sukses in skool en in die lewe.

Daar is wel baie kinders nêrens het om heen te gaan na skool nie. Die leiding en toesig van geleerde, liefdevolle individue kan deur die kritiese ure, ‘n groot effek op akademiese dissipline hê.

Miershoop Naskool, verskaf ‘n veilige, ondersteunende omgewing en vervoer na naskool aktiwiteite wat kinders ondersteun in hul akademiese lewens en sukses.

Naskool Aktiwiteite

• Naskool Tye: Mondays-Fridays 13:00-18:00
• AFRIKAANS and ENGLISH center.
• Vervoer kan gereel word vir naskool aktiwiteite.
• Veilige speeltyd.

Visit Us

083 264 6187

miershoopsentrum@gmail.com

107 Panorama Avenue Rooihuiskraal, Gauteng, South Africa